Via Afrika Wiskunde Graad 9 Leerderboek

R219.90

  • Volkleur, A4 grootte handboek.
  • Pragtige illustrasies en keurige uitleg.
  • Spesifiek geskryf om aan al die vereistes van die nasionale Kurrikulum- en Assesseringbeleidsverklaring (KABV) te voldoen.
  • Sleutelterme word in rooi gedruk as dit vir die eerste keer verskyn. ‘n Lys van hierdie terme word ook in rooi aan die begin van elke eenheid of hoofstuk gelys.
  • Nuwe woorde is in blou en word in die kantlyn verduidelik.
  • Aktiwiteite help leerders om te verstaan wat hulle geleer het.
  • ‘n Opsomming aan die einde van elke onderwerp help leerders studeer.
  • Die Formele Assesseringstaak (FAT) blokkie bevat take wat leerders voorberei vir dié wat in die klas voltooi moet word.
  • Vrae aan die einde van elke onderwerp help leerders met hersiening.
  • ‘n Voorbeeld van ‘n eksamenvraestel aan die einde van die boek sal leerders ook help oefen en leer oor alles wat hulle nodig het om te weet.
View Cart
ISBN: 9781415422281
Categories: , ,

Description

Welkom by Graad 9 Wiskunde. Jy sal leer hoe wiskunde in baie algemene situasies gebruik word, byvoorbeeld met huurooreenkomste, die berekening van kommissie en wanneer jy met grafieke werk. Soos jy meer uitvind, sal jy agterkom dat die meeste wiskunde in die alledaagse lewe gebruik kan word. Daar is verskeie beroepe wat vereis dat jy kennis van wiskunde moet hê en dus is wiskunde iets wat jy altyd nodig sal kry, ongeag wat jou planne is. Dit sal jou help waar jy ook al gaan en wat jy ook al doen.