Via Afrika Wiskunde Graad 12 Leerderboek

R349.90

  • Volkleur, A4 grootte handboek.
  • Pragtige illustrasies en keurige uitleg.
  • Spesifiek geskryf om aan al die vereistes van die nasionale Kurrikulum- en Assesseringbeleidsverklaring (KABV) te voldoen.
  • Sleutelterme word in rooi gedruk as dit vir die eerste keer verskyn. ‘n Lys van hierdie terme word ook in rooi aan die begin van elke eenheid of hoofstuk gelys.
  • Nuwe woorde is in blou en word in die kantlyn verduidelik.
  • Aktiwiteite help leerders om te verstaan wat hulle geleer het.
  • ‘n Opsomming aan die einde van elke onderwerp help leerders studeer.
  • Die Formele Assesseringstaak (FAT) blokkie bevat take wat leerders voorberei vir dié wat in die klas voltooi moet word.
  • Vrae aan die einde van elke onderwerp help leerders met hersiening.
  • ‘n Voorbeeld van ‘n eksamenvraestel aan die einde van die boek sal leerders ook help oefen en leer oor alles wat hulle nodig het om te weet.
View Cart
ISBN: 9781415423462
Categories: , ,

Description

Welkom by Graad 12 Wiskunde. Hierdie jaar, behalwe vir die deeglike hersiening vir jou finale eksamen, sal jy ook jou bestaande kennis in nuwe leerareas toepas wanneer jy differensiaalrekening, logaritmes, statistiek en finansiële wiskunde ondersoek. Dit sal jou toerus met splinternuwe, baie nuttige vaardighede. Dit sal ook jou waardering vir die mag van wiskunde verhoog om ons te help om probleme te verstaan en op te los in alle areas van ons lewe. Trouens, jou besluit om Wiskunde in Graad 12 te kies was een van die bestes wat jy ooit sal maak. Dit sal jou voorsien van ‘n wye verskeidenheid keuses aangaande jou toekomstige studies, en selfs ‘n wyer keuse van loopbane. Wat jy ook al kies om te doen – ontwerp, medies, rekeningkunde, ingenieurswese of enigiets anders – jy sal vind dat jou kennis van wiskunde waardevol is om dit ‘n werklikheid te maak. So werk hard. Studeer hard. Jou toekoms is in jou hande.