e-Boek ePub vir tablette: Via Afrika Wiskunde Graad 6 Leerderboek

R50.44

Interaktiewe eBoek van Leerderboek ingebed met videos, animasie, klankgrepe en meer. Vir gebruik op tablette.

Buy product

ISBN: 9781415445235
Categories: , ,

Description

Hierdie is die digitale weergawe van die boek, vir gebruik op tablette. Kliek hier vir meer inligting oor ons verskeie eboeke.


Wiskunde help jou om skeppend te dink, probleme op te los en verskeie belangrike dinge te verstaan oor die manier waarop die wêreld funksioneer – alles van besigheid tot daaglikse metings. Jy sal hierdie jaar selfs meer vaardighede aanleer wanneer jy  hoeke verken, sirkels met passers teken, van tydsones leer en nog baie ander dinge doen. Alles wat jy doen, sal jou voorberei op sukses op skool en in jou lewe daarna.