e-Boek ePub vir tablette: Via Afrika Sosiale Wetenskappe Graad 6 Leerderboek

R50.44

Interaktiewe eBoek van Leerderboek ingebed met videos, animasie, klankgrepe en meer. Vir gebruik op tablette.

Buy product

ISBN: 9781415445013
Categories: , ,

Description

Hierdie is die digitale weergawe van die boek, vir gebruik op tablette. Kliek hier vir meer inligting oor ons verskeie eboeke.


Sosiale Wetenskappe is jou sleutel om die verlede, die hede en die toekoms te verstaan. Ontdek hoe medisyne oor die jare verander het. Leer van die aankoms van Europese verkenners in Suidelike Afrika honderde jare gelede en hoe hulle die verloop van die geskiedenis verander het. Vind uit hoe Suid-Afrika ontwikkel het om die demokratiese land te word wat ons vandag ken. Gaan kyk anderkant ons grense om die grootste rivier, berg en woestyn op aarde te sien. Leer van handel, klimaat, plantegroei en bevolkings regoor die wêreld. Doen dit alles. Net hier.