e-Boek ePub vir tablette: Via Afrika Sosiale Wetenskappe Graad 7 Leerderboek

R60.53

Interaktiewe eBoek van Leerderboek ingebed met videos, animasie, klankgrepe en meer. Vir gebruik op tablette.

Buy product

ISBN: 9781415445020
Categories: , ,

Description

Hierdie is die digitale weergawe van die boek, vir gebruik op tablette. Kliek hier vir meer inligting oor ons verskeie eboeke.


Sosiale Wetenskappe is een van die interessantste vakke wat jy ooit op skool sal bestudeer. Dit vertel ons wie ons is, waar ons vandaan kom, en waarheen ons op  pad is. Dit vertel ons ook alles van die wêreld waarin ons leef en die kragte wat dit  vorm. Maak jou gereed om te leer oor die geskiedenis, aardbewings, vulkane en veel meer!