e-Boek ePub vir tablette: Via Afrika Sosiale Wetenskappe Graad 5 Leerderboek

R50.44

Interaktiewe eBoek van Leerderboek ingebed met videos, animasie, klankgrepe en meer. Vir gebruik op tablette.

Buy product

ISBN: 9781415445006
Categories: , ,

Description

Hierdie is die digitale weergawe van die boek, vir gebruik op tablette. Kliek hier vir meer inligting oor ons verskeie eboeke.


Jy gaan hierdie jaar in Sosiale Wetenskappe terugreis in die verlede om rotskuns en ’n paar van die oudste bewoners van Suid-Afrika te sien. Jy gaan antieke Egipte en die latere Steentydperk verken. Jy gaan ook baie interessante dinge leer omtrent Afrika en Suid-Afrika soos ons dit vandag ken, van die weer en plantegroei tot by mynbou en minerale. Die sleutel tot die wêreld is in jou hande.