e-Boek ePub vir tablette: Via Afrika Geografie Graad 12 Leerderboek

R70.61

Interaktiewe eBoek van Leerderboek ingebed met videos, animasie, klankgrepe en meer. Vir gebruik op tablette.

Buy product

ISBN: 9781415444146
Categories: , ,

Description

Hierdie is die digitale weergawe van die boek, vir gebruik op tablette. Kliek hier vir meer inligting oor ons verskeie eboeke.


Siklone is baie sterk windsisteme wat ‘n merkwaardige impak op mense en die omgewing kan uitoefen. Tydens hierdie finale, opwindende jaar van sekondêre skool Geografie, sal jy ‘n voëlperspektief van hierdie wonderlike natuurkragte kry, wanneer jy satellietbeelde en sinoptiese weerkaarte bestudeer. Jy sal ook baie belangrike aspekte van vernaam Suid-Afrika bestudeer. Ondersoek ons rivierstelsels. Bekom waardevolle nuwe vaardighede wanneer jy met tipografiese kaarte werk. Ondersoek verskillende tipes nedersettinge en die redes vir landelike- stedelike migrasie. Leer ken ons ekonomiese geografie wanneer jy meer oor Suid-Afrika se mynbou en minerale, asook landbou, markte en die land se industriële streke leer. Al hierdie kennis sal jou nie alleenlik voorberei vir jou finale eksamen nie – maar jou ook voorsien van ‘n perfekte grondslag vir verdere studies vir ‘n aantal opwindende loopbane. Maak oop en ontdek die moontlikhede.