e-Boek ePub vir tablette: Via Afrika Geografie Graad 10 Leerderboek

R70.61

Interaktiewe eBoek van Leerderboek ingebed met videos, animasie, klankgrepe en meer. Vir gebruik op tablette.

Buy product

ISBN: 9781415444122
Categories: , ,

Description

Hierdie is die digitale weergawe van die boek, vir gebruik op tablette. Kliek hier vir meer inligting oor ons verskeie eboeke.


Welkom by Graad 10 Geografie. Vanjaar sal jy talle fassinerende kenmerke van  die wêreld leer ken. Jy sal uitvind hoe berge vorm, waarom oorstromings voorkom, hoekom bevolkings groei en rondbeweeg, en waaruit die lug om jou bestaan. Jy sal selfs uitvind hoe en hoekom kontinente beweeg. Teen die einde van die jaar sal jy beskik oor nuwe kennis, nuwe vaardighede en ‘n splinternuwe waardering vir ons verstommende planeet.