Via Afrika Afrikaans Huistaal Graad 2 Werkboek

R82.90

Die Via Afrika werkboeke is ontwikkel om saam met die Leerderboeke gebruik te word en ‘n ekstra geleentheid vir leer te bied. Die werkboek dien ook as ‘n bron waarin al die leerder se geskrewe werk veilig gehou kan word. Die werkboek stel ouers en versorgers ook in staat om die vordering van die leerder te sien.

View Cart
ISBN: 9781415426586
Categories: , , ,

Description

Hierdie boek is vol opwindende oefeninge wat jou sal help om jou Huistaalvaardighede te verbeter. Jy sal oefen om in die klas te praat,  te skryf en te luister. Jy sal dit ook geniet om self stories te lees. Welkom by die wonderwêreld van taal!