Via Afrika Afrikaans Huistaal Graad 2 Leesboek 4

R88.90

Grootboeke en Leesboeke is ‘n belangrike vorm van gedeelde lees in die klaskamer. Gedeelde lees is geskoei op die beginsel dat ‘n beginnerleser deur ‘n ervare leser begelei word. Hierdie is ‘n erkende metode vir die aanleer van geletterdheid. Die Via Afrika Grootboek en Leesboek reeks is ‘n ideale hulpbron vir gedeelde lees aktiwiteite in die klaskamer.

View Cart
ISBN: 9781415429709
Categories: , , ,

Description

Stories: 1. Grillerig of goed 2. Wie se spoor is dit? 3. Padveiligheid 4. Moenie kameelperde kop toe vat nie