Via Afrika Afrikaans Huistaal Graad 2 Leesboek 3
R88.90
Grootboeke en Leesboeke is ‘n belangrike vorm van gedeelde lees in die klaskamer. Gedeelde lees is geskoei op die beginsel dat ‘n beginnerleser deur ‘n ervare leser begelei word. Hierdie is ‘n erkende metode vir die aanleer van geletterdheid. Die Via Afrika Grootboek en Leesboek reeks is ‘n ideale hulpbron vir gedeelde lees aktiwiteite in die klaskamer.
Description
Stories: 1. Wie wil wat wees? 2. ‘n Vliegtuig vir my 3. Themba se fiets