Via Afrika Wiskunde Graad 3 Leerderboek

R119.90

Die Leerderboek bevat die volledige inhoud wat jou leerders moet bemeester. Dit is in toeganklike taal geskryf wat dit vir leerders maklik maak om te bestudeer. Die opwindende ontwerp en uitleg sal hulle weetlus aanwakker en jou onderrigtaak veraangenaam.

View Cart
ISBN: 9781415425473
Categories: , ,

Description

Wiskunde is ’n opwindende vak wat ons help om die wêreld om ons te verstaan, en vanjaar sal jy selfs nog meer daaroor leer. Jy gaan leer van vorms, kalenders en horlosies. Jy gaan leer hoe om getalle op nuwe maniere te gebruik, en jy gaan voorwerpe op kaarte vind. Dis maar net ’n klompie van die pretaktiwiteite wat vir jou op die bladsye van hierdie boek wag.