Via Afrika Afrikaans Huistaal Graad 1 Werkboek

R79.90

Die Via Afrika werkboeke is ontwikkel om saam met die Leerderboeke gebruik te word en ‘n ekstra geleentheid vir leer te bied. Die werkboek dien ook as ‘n bron waarin al die leerder se geskrewe werk veilig gehou kan word. Die werkboek stel ouers en versorgers ook in staat om die vordering van die leerder te sien.

View Cart
ISBN: 9781415426555
Categories: , , ,

Description

Wil jy graag leer hoe om jou Huistaal op nuwe maniere te gebruik? Sal jy daarvan hou om nuwe woorde te leer? Jy sal dit geniet om te leer hoe om beter te praat, te luister, te lees en te skryf. Maak hierdie boek oop en doen dit alles!