Via Afrika Afrikaans Huistaal Graad 1 Leesboek 3

R76.90

Grootboeke en Leesboeke is ‘n belangrike vorm van gedeelde lees in die klaskamer. Gedeelde lees is geskoei op die beginsel dat ‘n beginnerleser deur ‘n ervare leser begelei word. Hierdie is ‘n erkende metode vir die aanleer van geletterdheid. Die Via Afrika Grootboek en Leesboek reeks is ‘n ideale hulpbron vir gedeelde lees aktiwiteite in die klaskamer.

ISBN: 9781415429549
Categories: , , ,

Description

Stories: 1. Wat raas so? 2. Waar is Bontes? 3. Vuyo 4. Lag-lag deur die dag