Via Afrika Wiskunde Graad 1 Leerderboek

R119.90

Die Leerderboek bevat die volledige inhoud wat jou leerders moet bemeester. Dit is in toeganklike taal geskryf wat dit vir leerders maklik maak om te bestudeer. Die opwindende ontwerp en uitleg sal hulle weetlus aanwakker en jou onderrigtaak veraangenaam.

View Cart
ISBN: 9781415425411
Categories: , ,

Description

Maak gereed vir ’n plesierige en opwindende jaar van Wiskunde! Jy gaan vorms teken. Jy gaan patrone maak. Jy gaan na groot getalle en klein getalle kyk. Jy gaan selfs leer hoe om tot 100 te tel!