e-Boek (e-PDF): Via Afrika Wiskunde Graad 4 Leerderboek

R50.44

Wiskunde is een van die nuttigste vakke wat jy op skool kan neem. Dit leer jou om te dink, skeppend te wees en probleme op te los – in die klaskamer sowel as buite die skool. Jy gaan hierdie jaar die wonderwêreld van getalle selfs nog verder verken. Jy sal nuwe vaardighede aanleer. Jy sal pret hê met die oplossing van probleme. Jy sal selfs met 3-D voorwerpe werk. Drie, twee, een… gereed!

Buy product

ISBN: 9781485400608
Categories: , ,

Description

Hierdie is ‘n digitale weergawe van die boek, vir gebruik op tablette. Kliek hier vir meer inligting oor ons verskeie eboeke.