e-Boek (e-PDF): Via Afrika Wiskunde Graad 11 Leerderboek

R104.97

Welkom by Graad 11 Wiskunde: ’n stap verder na die merkwaardige wêreld van getalle. Jy sal hierdie jaar met trigonometriese funksies, statistiek en grafieke werk. Jy sal die wonder van sirkelmeetkunde ontdek. Jy sal ook meer omtrent finansies en die belangrike rol van rentekoerse leer, wat vir jou waardevolle kennis en vaardighede bied wat jy in die sakewêreld sowel as in jou lewe kan toepas. Dit is slegs ’n paar van die verskillende onderwerpe wat jy hierdie jaar gaan verken, maar almal het een in ding gemeen: dit sal jou vermoë verbeter om krities en logies te dink deur jou die vaardigheid te gee om probleme op te los, goeie besluite te neem en die grondslag vir jou eie sukses te vestig.

Buy product

ISBN: 9781485400745
Categories: , ,

Description

Hierdie is ‘n digitale weergawe van die boek, vir gebruik op tablette. Kliek hier vir meer inligting oor ons verskeie eboeke.