e-Boek (e-PDF): Via Afrika Lewensoriëntering Graad 11 Leerderboek

R70.61

Kies die regte beroepspad. Versorg jou gesondheid en welstand. Beskerm jouself teen skadelike invloede. Dit is maar net ’n paar van die faktore wat daartoe bydra om ’n suksesvolle toekoms vir jouself te skep. Om as ’n produktiewe en verantwoordelike persoon te leef, behels natuurlik meer as net jou eie belangstellings en doelwitte. Dit behels ook om ander mense deur jou ondersteuning en begrip te help, asook om jou deel te doen ten einde te verseker dat Suid- Afrika se omgewing vir toekomstige geslagte bewaar sal word. Hierdie Lewensoriënteringkursus sal jou nuttige raad gee op al hierdie gebiede. Dit sal jou ook toerus met verdere kennis wat sal bydra tot jou vorming as ’n veelsydige individu wat ’n inspirerende voorbeeld vir ander kan wees. Jou lewe is wat jy daarvan maak, en hierdie boek sal jou help om dit ten volle te benut. Wees ontvanklik en ontdek jou ware potensiaal.

Buy product

ISBN: 9781775638841
Categories: , ,

Description

Hierdie is ‘n digitale weergawe van die boek, vir gebruik op tablette. Kliek hier vir meer inligting oor ons verskeie eboeke.


Kies die regte beroepspad. Versorg jou gesondheid en welstand. Beskerm jouself teen skadelike invloede. Dit is maar net ’n paar van die faktore wat daartoe bydra om ’n suksesvolle toekoms vir jouself te skep. Om as ’n produktiewe en verantwoordelike persoon te leef, behels natuurlik meer as net jou eie belangstellings en doelwitte. Dit behels ook om ander mense deur jou ondersteuning en begrip te help, asook om jou deel te doen ten einde te verseker dat Suid-Afrika se omgewing vir toekomstige geslagte bewaar sal word. Hierdie Lewensoriënteringkursus sal jou nuttige raad gee op al hierdie gebiede. Dit sal jou ook toerus met verdere kennis wat sal bydra tot jou vorming as ’n veelsydige individu  wat ’n inspirerende voorbeeld vir ander kan wees. Jou lewe is wat jy daarvan maak, en hierdie boek sal jou help om dit ten volle te benut. Wees ontvanklik en ontdek jou ware potensiaal.