e-Boek ePub vir tablette: Via Afrika Wiskunde Graad10 Leerderboek

R70.61

Interaktiewe eBoek van Leerderboek ingebed met videos, animasie, klankgrepe en meer. Vir gebruik op tablette.

Buy product

ISBN: 9781415445181
Categories: , ,

Description

Hierdie is die digitale weergawe van die boek, vir gebruik op tablette. Kliek hier vir meer inligting oor ons verskeie eboeke.


Geluk dat jy Wiskunde gekies het! Vanjaar sal jy op jou bestaande kennis bou en konsepte wat jy nog nie vantevore teëgekom het nie, soos Driehoeksmeting en Analitiese Meetkunde, ondersoek. Jy sal alles wat jy gaan leer in die regte lewe kan  toepas – Wiskunde is inderdaad een van die nuttigste instrumente wat ons het om die wêreld om ons te verstaan. Dit sal jou help om probleme op te los, analities te dink, en jou lei tot ‘n suksesvolle loopbaan.