e-Boek ePub vir tablette: Via Afrika Wiskunde Graad 12 Leerderboek

R70.61

Interaktiewe eBoek van Leerderboek ingebed met videos, animasie, klankgrepe en meer. Vir gebruik op tablette.

Buy product

ISBN: 9781415445204
Categories: , ,

Description

Hierdie is die digitale weergawe van die boek, vir gebruik op tablette. Kliek hier vir meer inligting oor ons verskeie eboeke.


Welkom by Graad 12 Wiskunde. Hierdie jaar, behalwe vir die deeglike hersiening vir jou  finale eksamen, sal jy ook jou bestaande kennis in nuwe leerareas toepas wanneer jy differensiaalrekening, logaritmes, statistiek en finansiële wiskunde ondersoek. Dit sal jou toerus met splinternuwe, baie nuttige vaardighede. Dit sal ook jou waardering vir die mag van wiskunde verhoog om ons te help om probleme te verstaan en op te los in alle areas van ons lewe. Trouens, jou besluit om Wiskunde in Graad 12 te kies was een van die bestes wat jy ooit sal maak. Dit sal jou voorsien van ‘n wye verskeidenheid keuses aangaande jou toekomstige studies, en selfs ‘n wyer keuse van loopbane. Wat jy ook al kies om te doen – ontwerp, medies, rekeningkunde, ingenieurswese of enigiets anders – jy sal vind dat jou kennis van wiskunde waardevol is om dit ‘n werklikheid te maak. So werk hard. Studeer hard. Jou toekoms is in jou hande.