e-Boek ePub vir tablette: Via Afrika Sosiale Wetenskappe Graad 4 Leerderboek

R50.44

Interaktiewe eBoek van Leerderboek ingebed met videos, animasie, klankgrepe en meer. Vir gebruik op tablette.

Buy product

ISBN: 9781415444993
Categories: , ,

Description

Hierdie is die digitale weergawe van die boek, vir gebruik op tablette. Kliek hier vir meer inligting oor ons verskeie eboeke.


Welkom by ’n jaar vol ontdekking. Jy gaan die verlede verken om meer omtrent Suid-Afrikaanse helde te leer. Jy sal uitvind hoe vervoer met die jare verander het, van die uitvinding van die wiel tot die ongelooflike vliegtuie wat ons vandag het. Jy sal meer omtrent die uitvinding van selfone leer. Jy sal ook kan sien hoe die land van bo af lyk, en jy gaan meer te wete kom van boerdery in Suid-Afrika. Jy gaan ook alles van water leer. Wees gereed om die wêreld waarin jy leef, te verken, asook die wêreld soos dit voorheen gelyk het.