e-Boek ePub vir tablette: Via Afrika Rekeningkunde Graad 12 Leerderboek

R70.61

Interaktiewe eBoek van Leerderboek ingebed met videos, animasie, klankgrepe en meer. Vir gebruik op tablette.

Buy product

ISBN: 9781415444849
Categories: , ,

Description

Hierdie is die digitale weergawe van die boek, vir gebruik op tablette. Kliek hier vir meer inligting oor ons verskeie eboeke.


Welkom by Graad 12 Rekeningkunde. Hierdie vak sal jou in ‘n baie goeie posisie plaas vir verdere naskoolse studies. Dit sal jou ook help om ‘n grondslag vir toekomstige finansiële en professionele sukses te lê. Dit sal verder uitbrei op vorige kennis en ook nuwe aspekte van rekeningkunde ondersoek. Verder gaan jy ook leer oor finansiële- en bestuursverslagdoening, korporatiewe belasting, die lees en verstaan van state en die verskillende besigheidstipes wat gebruik kan word om aan spesifieke behoeftes te voorsien. Die netto resultaat? Jy sal bevoeg wees om beheer te neem van jou eie finansiële sake. Jy sal ook oor baie van die kennis beskik wat jy benodig om ‘n klein besigheid te begin en te bestuur, of om verder te studeer totdat jy ‘n geoktrooieerde rekenmeester kan word. Sukses berus in goeie finansiële bestuur. Danksy Rekeningkunde is jy goed daarheen oppad.