e-Boek ePub vir tablette: Via Afrika Rekeningkunde Graad 11 Leerderboek

R70.61

Interaktiewe eBoek van Leerderboek ingebed met videos, animasie, klankgrepe en meer. Vir gebruik op tablette.

Buy product

ISBN: 9781415444832
Categories: , ,

Description

Hierdie is die digitale weergawe van die boek, vir gebruik op tablette. Kliek hier vir meer inligting oor ons verskeie eboeke.


Hierdie Rekeningkunde-kursus sal jou bemagtig om jou finansies by die huis te bestuur.  Dit sal ook vir jou ’n nuttige hulpmiddel wees om in die toekoms ’n finansiële leier te word. Jy sal waardevolle kennis oor etiek, interne beheer en die rekonsiliasie van rekeninge inwin. Jy sal meer oor die algemene beginsels  van rekeningkunde leer en insig in vennootskappe en organisasies sonder winsbejag verkry. Kosterekeningkunde sal jou wys hoe om die omskakeling van rou materiale in finale produkte te bestuur, terwyl finansiële rekeningkunde jou meer oor vaste bates, inkomste en uitgawes sal leer. Hierdie boek sal jou dus ’n voorsprong gee om jou drome te verwesenlik, ongeag wat dit is.