e-Boek ePub vir tablette: Via Afrika Lewensoriëntering Graad 7 Leerderboek

R60.53

Interaktiewe eBoek van Leerderboek ingebed met videos, animasie, klankgrepe en meer. Vir gebruik op tablette.

Buy product

ISBN: 9781415444344
Categories: , ,

Description

Hierdie is die digitale weergawe van die boek, vir gebruik op tablette. Kliek hier vir meer inligting oor ons verskeie eboeke.


Ongeag wie jy is, waar jy jou bevind, of wat jy beplan om in die toekoms te doen, Lewensoriëntering is jou goeie vriend en gids. Die boek is vol pretaktiwiteite en buitelugoefeninge. Jy sal raad kry oor loopbane en hoe om gesond te bly. Daar is baie opwindende materiaal wat jou sal help om meer van jouself en van ander te leer. Die avontuur begin hier.