e-Boek ePub vir tablette: Via Afrika Lewensoriëntering Graad 12 Leerderboek

R70.61

Interaktiewe eBoek van Leerderboek ingebed met videos, animasie, klankgrepe en meer. Vir gebruik op tablette.

Buy product

ISBN: 9781415444320
Categories: , ,

Description

Hierdie is die digitale weergawe van die boek, vir gebruik op tablette. Kliek hier vir meer inligting oor ons verskeie eboeke.


Aangesien hierdie jaar jou finale skooljaar is, sal jy tyd aan loopbaanoriëntering bestee, wat  jou sal help besluit watter rigtings jy kan inslaan. Jy sal nuttige wenke oor studietegnieke en eksamenvoorbereiding ontvang, saam met voorstelle hoe om gesond en verantwoordelik te leef. Hierdie boek sal jou help om balans in jou lewe te handhaaf, wat noodsaaklik is vir jou sukses en geluk. Jy kan nou jou toekoms skep – dóén dit.