e-Boek ePub vir tablette: Via Afrika Afrikaans Huistaal Graad 8 Leerderboek

R60.53

Interaktiewe eBoek van Leerderboek ingebed met videos, animasie, klankgrepe en meer. Vir gebruik op tablette.

Buy product

ISBN: 9781415443705
Categories: , , ,

Description

Hierdie is die digitale weergawe van die boek, vir gebruik op tablette. Kliek hier vir meer inligting oor ons verskeie eboeke.


Welkom by nog ’n opwindende jaar van Huistaal-onderrig. Hierdie boek sal jou help  om al die nodige vaardighede te verbeter om ’n doeltreffende kommunikeerder te word. Dit sal jou help om jou woordeskat te verbeter, jou lees- en skryfvermoë te ontwikkel en selfs meer selfversekerd te wees as jy jou gedagtes en idees uitdruk. As jy oefen, goed luister en hard werk, is daar geen perk aan dít wat jy kan doen nie.