Via Afrika Afrikaans Huistaal Graad 8 Leesboek Inhoud: Volksverhale; Kortverhale; Poësie; Drama

R124.99

Die Via Afrika Afrikaans Huistaal Leesboek is ontwikkel volgens die vereistes van die NKVK vir die skooljaar. Die leesboek bevat volksverhale, gedigte, kortverhale en dramatekste, sowel as aktiwiteite wat elke teks vergesel. Die Leesboek sluit ook ? inleiding oor elke genre wat in die boek verteenwoordig word, in. Die Onderwysersgids verskaf generiese leiding oor hoe om elke genre in die klas te behandel asook inligting oor hoe om elke leesteks te benader. Antwoorde vir al die aktiwiteite in die Leesboek kom in die Onderwysersgids voor.

Die Leesboek moet saam met die Leerderboek en Onderwysersgids vir elke graad gebruik word.

ISBN: 9781415421086
Categories: , , , .

Description

Die Via Afrika Afrikaans Huistaal Leesboek is ontwikkel volgens die vereistes
van die NKVK vir die skooljaar. Die leesboek bevat volksverhale, gedigte,
kortverhale en dramatekste, sowel as aktiwiteite wat elke teks vergesel. Die
Leesboek sluit ook ? inleiding oor elke genre wat in die boek verteenwoordig
word, in. Die Onderwysersgids verskaf generiese leiding oor hoe om elke genre
in die klas te behandel asook inligting oor hoe om elke leesteks te benader.
Antwoorde vir al die aktiwiteite in die Leesboek kom in die Onderwysersgids
voor.

Die Leesboek moet saam met die Leerderboek en Onderwysersgids vir elke
graad gebruik word.