e-Boek ePub vir tablette: Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 8 Leerderboek

R60.53

Interaktiewe eBoek van Leerderboek ingebed met videos, animasie, klankgrepe en meer. Vir gebruik op tablette.

Buy product

ISBN: 9781415443613
Categories: , , ,

Description

Hierdie is die digitale weergawe van die boek, vir gebruik op tablette. Kliek hier vir meer inligting oor ons verskeie eboeke.


As ’n Graad 8-leerder sal jy reeds weet hoe lekker dit voel om jou in ’n ander taal uit te druk. Hierdie boek sal jou help om jou vaardighede nog meer te verbeter en sal jou die vermoë gee om meer te verstaan, meer te waardeer, selfs beter te vaar in jou ander vakke op skool en opwindende geleenthede vir jouself buite die klaskamer te skep. As jy hard werk en gereeld oefen, sal jy sien hoe allerhande moontlikhede ontvou. Die kans is in jou hande.