e-Boek (e-PDF): Via Afrika Afrikaans Huistaal Intermediêre Fase Gevlakte Leesboek 2: Bennie Brink en die seerowerskat

R18.30

Buy product

ISBN: 9781415447482
Categories: , , ,

Description

Hierdie is die digitale weergawe van die boek, vir gebruik op tablette. Kliek hier vir meer inligting oor ons verskeie eboeke.


Via Afrika se Intermediêre Fase Gevlakte Leesskema bestaan uit 36 leesboeke wat so ontwikkel is dat dit aan die leerder ‘n verskeidenheid leesteks bied, wat toenemend meer ingewikkeld raak soos die reeks vorder. Die gevlakte leesboeke kan in drie kategorieë geplaas word: Fiksie, Nie-Fiksie en Fiksie met feite. Volkleur illustrasies en hoogs-interessante onderwerpe sal verseker dat die leerders deelneem en leesvaardighede ontwikkel. Vrae aan die einde van elke verhaal kan gebruik word as groepsbesprekings om te verseker dat die leerders verstaan wat hulle gelees het.

Die Via Afrika Intermediêre Fase Gevlakte Leesboeke word in drie grade verdeel:
Leesboeke 1 tot 12 vir Graad 4;
Leesboeke 13 tot 24 vir Graad 5;
Leesboeke 25 tot 36 vir Graad 6.
Hoewel, sommige leerders sal moontlik die leesboeke van ‘n hoër of laer graad verkies omdat dit beter by hulle leesvaardigheid pas.

Reviews 0

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “e-Boek (e-PDF): Via Afrika Afrikaans Huistaal Intermediêre Fase Gevlakte Leesboek 2: Bennie Brink en die seerowerskat”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

+ 32 = 42