e-Boek (e-PDF): Via Afrika Afrikaans Huistaal Graad 3 Leesboek 1

R25.63

Buy product

ISBN: 9781415456484
Categories: , , ,

Description

Hierdie is die digitale weergawe van die boek, vir gebruik op tablette. Kliek hier vir meer inligting oor ons verskeie eboeke.


Stories: 1. Dit is ek 2. Daar is ‘n spook in my kas 3. Blink gedagtes

Via Afrika waardeer jou onskatbare rol as ’n onderwyser, en ons het ons uiterste bes gedoen om jou en jou klas te voorsien van prettige, aantreklike leerstof. Hierdie Leesboek, saam met ons ander Leesboeke vir Graad 1, 2 en 3, sal jou help om die leerder se leesvermoë deur groep-, pare- en individuele lees te verbeter. Ons wens jou ’n baie suksesvolle jaar in jou werk toe.

Hierdie Leesboek behoort saam met ons Afrikaans Huistaal Graad 1, 2 en 3 Leerderboeke, Werkboeke, Grootboeke, ander gegradeerde Leesboeke en Onderwysersgids gebruik te word.

Reviews 0

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “e-Boek (e-PDF): Via Afrika Afrikaans Huistaal Graad 3 Leesboek 1”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

+ 27 = 28