Afrikaans Vlak 4 Fasiliteerdersgids

R578.90

Die Afrikaanse Leerderwerkboek fokus op die volgende kernpunte: Goed te kommunikeer deur praat, gebare en luister- vaardighede te gebruik; Taal te lees en verstaan, op teks te reageer en terugvoering te gee; Daaglikse probleme op te los deur taal te gebruik; Metodes van kommunikasie te kies om besluite te neem; Ontwikkeling deur die gebruik van kritiese en kreatiewe denke; Keuse van die regte metodes om tyd te help beplan.

Die Fasiliteerder sal inligting oor prestasie en taalfasette beskikbaar hê. Elke Suid-Afrikaner probeer om werk te kry en sy deel in sy gemeenskap by te dra. Die volle bemeestering van Afrikaans help om ander geleenthede
vir werk te skep. Daardeur is dit moontlik om inkomste te verhoog.

Taal is die middel vir kommunikasie. Stimela se Afrikaans Leerderwerkboek maak deure oop deur taalkennis en vaardigheid te verbeter.

Die materiaal bestaan uit ’n Fasiliteerdersgids en ’n Leerderwerkboek. Die materiaal voldoen aan al die Nasionale vereistes. Vlak 4 dek 23 krediete en kan deel vorm van die AOOS kwalifikasie.

View Cart
ISBN: 9781919813837
Categories: , , ,

Description

Die Afrikaanse Leerderwerkboek fokus op die volgende kernpunte: Goed te kommunikeer deur praat, gebare en luister- vaardighede te gebruik; Taal te lees en verstaan, op teks te reageer en terugvoering te gee; Daaglikse probleme op te los deur taal te gebruik; Metodes van kommunikasie te kies om besluite te neem; Ontwikkeling deur die gebruik van kritiese en kreatiewe denke; Keuse van die regte metodes om tyd te help beplan.

Die Fasiliteerder sal inligting oor prestasie en taalfasette beskikbaar hê. Elke Suid-Afrikaner probeer om werk te kry en sy deel in sy gemeenskap by te dra. Die volle bemeestering van Afrikaans help om ander geleenthede vir werk te skep. Daardeur is dit moontlik om inkomste te verhoog.

Taal is die middel vir kommunikasie. Stimela se Afrikaans Leerderwerkboek maak deure oop deur taalkennis en vaardigheid te verbeter.

Die materiaal bestaan uit ‘n Fasiliteerdersgids en ‘n Leerderwerkboek. Die materiaal voldoen aan al die Nasionale vereistes. Vlak 4 dek 23 krediete en kan deel vorm van die AOOS kwalifikasie.