Via Afrika Wiskundige Geletterdheid Graad 10 Onderwysersgids

R294.90

Die reeks is geskryf in ooreenstemming met die riglyne van die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring.
‘n Moontlike werkskedule is ingesluit.
Elke onderwerp begin met ‘n oorsig van wat onderrig word, en die hulpbronne wat jy benodig.
Daar is raad oor hoe om jou pas te bepaal. Dit sal jou help om die hele jaar se werk betyds af te handel.
Daar word ten opsigte van elke onderwerp raad gegee oor hoe om konsepte bekend te stel en hoe om te en hoe om te onderrig deur ‘steiers’ (‘scaffolding’).
Al die antwoorde word gegee. Jy bespaar dus tyd omdat jy nie die oefeninge self hoef te doen nie.
‘n CD propvol hulpbronne is ook ingesluit om jou te help met jou onderrig en assessering. Sien die binnekant van die buiteblad.

View Cart
ISBN: 9781415423318
Categories: , ,

Description

Via Afrika verstaan en waardeer jou bydrae as onderwyser en wil jou graag ondersteun. Jy het die belangrikste taak in die onderwys, en ons besef dat jou verantwoordelikhede veel meer as bloot die onderrig van leerinhoude behels. Ons het ons bes gedoen om jou tyd te bespaar en jou lewe te vergemaklik.