Via Afrika Sosiale Wetenskappe Graad 9 Leerderboek

R219.90

  • Volkleur, A4 grootte handboek.
  • Pragtige illustrasies en keurige uitleg.
  • Spesifiek geskryf om aan al die vereistes van die nasionale Kurrikulum- en Assesseringbeleidsverklaring (KABV) te voldoen.
  • Sleutelterme word in rooi gedruk as dit vir die eerste keer verskyn. ‘n Lys van hierdie terme word ook in rooi aan die begin van elke eenheid of hoofstuk gelys.
  • Nuwe woorde is in blou en word in die kantlyn verduidelik.
  • Aktiwiteite help leerders om te verstaan wat hulle geleer het.
  • ‘n Opsomming aan die einde van elke onderwerp help leerders studeer.
  • Die Formele Assesseringstaak (FAT) blokkie bevat take wat leerders voorberei vir dié wat in die klas voltooi moet word.
  • Vrae aan die einde van elke onderwerp help leerders met hersiening.
  • ‘n Voorbeeld van ‘n eksamenvraestel aan die einde van die boek sal leerders ook help oefen en leer oor alles wat hulle nodig het om te weet.
View Cart
ISBN: 9781415422168
Categories: , ,

Description

Die kombinasie van die vakke Geskiedenis en Aardrykskunde – Sosiale Wetenskappe – vertel ons alles van die wêreld waarin ons leef, asook van die wêreld soos dit voorheen was. Hierdie boek sal jou in tyd terugneem om van die wonderlikste gebeurtenisse in die verlede te sien. Jy sal fassinerende onderwerpe soos kaarte, hulpbrongebruik en volhoubaarheid verder verken en ook die groot fisiese kragte wat ons planeet vorm, ontdek. Jy sal dalk selfs oor jou toekomstige beroep begin nadink met al hierdie kennis wat jy het. Jy kan enigiets doen en enigiets wees as jy hard werk, waar jy ook al in die wêreld is.