Via Afrika Skeppende Kunste Graad 9 Leerderboek

R219.90

  • Volkleur, A4 grootte handboek.
  • Pragtige illustrasies en keurige uitleg.
  • Spesifiek geskryf om aan al die vereistes van die nasionale Kurrikulum- en Assesseringbeleidsverklaring (KABV) te voldoen.
  • Sleutelterme word in rooi gedruk as dit vir die eerste keer verskyn. ‘n Lys van hierdie terme word ook in rooi aan die begin van elke eenheid of hoofstuk gelys.
  • Nuwe woorde is in blou en word in die kantlyn verduidelik.
  • Aktiwiteite help leerders om te verstaan wat hulle geleer het.
  • ‘n Opsomming aan die einde van elke onderwerp help leerders studeer.
  • Die Formele Assesseringstaak (FAT) blokkie bevat take wat leerders voorberei vir dié wat in die klas voltooi moet word.
  • Vrae aan die einde van elke onderwerp help leerders met hersiening.
  • ‘n Voorbeeld van ‘n eksamenvraestel aan die einde van die boek sal leerders ook help oefen en leer oor alles wat hulle nodig het om te weet.
View Cart
ISBN: 9781415422496
Categories: , ,

Description

Jou kreatiwiteit sal altyd belangrik wees in die proses om jou drome te verwesenlik, wat jou lewensplan ook al is. Jy sal hierdie jaar die wêreld van poppespel en die rol van die marionetspelers in die samelewing verken. Jy sal ook meer te wete kom oor storievertelling, musiekuitvoering, beeldhouwerk, beroepe in die dansbedryf, die drukbedryf en baie meer. Dis nou jou tyd om uit te blink.