Via Afrika Lewenswetenskappe Graad 10 Leerderboek

R264.90

  • Volkleur, A4 grootte handboek.
  • Pragtige illustrasies en keurige uitleg.
  • Spesifiek geskryf om aan al die vereistes van die nasionale Kurrikulum- en Assesseringbeleidsverklaring (KABV) te voldoen.
  • Sleutelterme word in rooi gedruk as dit vir die eerste keer verskyn. ‘n Lys van hierdie terme word ook in rooi aan die begin van elke eenheid of hoofstuk gelys.
  • Nuwe woorde is in blou en word in die kantlyn verduidelik.
  • Aktiwiteite help leerders om te verstaan wat hulle geleer het.
  • ‘n Opsomming aan die einde van elke onderwerp help leerders studeer.
  • Die Formele Assesseringstaak (FAT) blokkie bevat take wat leerders voorberei vir dié wat in die klas voltooi moet word.
  • Vrae aan die einde van elke onderwerp help leerders met hersiening.
  • ‘n Voorbeeld van ‘n eksamenvraestel aan die einde van die boek sal leerders ook help oefen en leer oor alles wat hulle nodig het om te weet.
View Cart
ISBN: 9781415423516
Categories: , ,

Description

Hierdie vak is jou geleentheid om die geheime van die natuurlike wêreld te leer ken. Jy sal lewe in sy kleinste vorms bestudeer. Jy sal ontdek hoe plante groei, hoe ons energie uit kos kry, en waarom sommige plant- en dierspesies oorlewe, terwyl ander uitsterf. Jy sal selfs leer omtrent die geskiedenis van lewe op die aarde, reg vanaf die beginpunt daarvan. Dit alles en nog meer tussen die buiteblaaie van hierdie boek.