Via Afrika Lewensvaardighede Graad 2 Werkboek

R78.90

Die Via Afrika werkboeke is ontwikkel om saam met die Leerderboeke gebruik te word en ‘n ekstra geleentheid vir leer te bied. Die werkboek dien ook as ‘n bron waarin al die leerder se geskrewe werk veilig gehou kan word. Die werkboek stel ouers en versorgers ook in staat om die vordering van die leerder te sien.

View Cart
ISBN: 9781415427866
Categories: , ,

Description

Welkom by Graad 2 Lewensvaardighede. Vanjaar gaan jy uitvind wat elke mens besonders maak. Jy gaan nuwe dinge omtrent Suid-Afrika en ons dokters, verpleegsters en polisie leer. Jy sal leer van die seisoene, diere wat in die water lewe, hoe om veilig te bly op die paaie en nog baie meer!