Via Afrika Geografie Graad 10 Leerderboek

R260.90

  • Volkleur, A4 grootte handboek.
  • Pragtige illustrasies en keurige uitleg.
  • Spesifiek geskryf om aan al die vereistes van die nasionale Kurrikulum- en Assesseringbeleidsverklaring (KABV) te voldoen.
  • Sleutelterme word in rooi gedruk as dit vir die eerste keer verskyn. ‘n Lys van hierdie terme word ook in rooi aan die begin van elke eenheid of hoofstuk gelys.
  • Nuwe woorde is in blou en word in die kantlyn verduidelik.
  • Aktiwiteite help leerders om te verstaan wat hulle geleer het.
  • ‘n Opsomming aan die einde van elke onderwerp help leerders studeer.
  • Die Formele Assesseringstaak (FAT) blokkie bevat take wat leerders voorberei vir dié wat in die klas voltooi moet word.
  • Vrae aan die einde van elke onderwerp help leerders met hersiening.
  • ‘n Voorbeeld van ‘n eksamenvraestel aan die einde van die boek sal leerders ook help oefen en leer oor alles wat hulle nodig het om te weet.
View Cart
ISBN: 9781415422649
Categories: , ,

Description

Welkom by Graad 10 Geografie. Vanjaar sal jy talle fassinerende kenmerke van die wêreld leer ken. Jy sal uitvind hoe berge vorm, waarom oorstromings voorkom, hoekom bevolkings groei en rondbeweeg, en waaruit die lug om jou bestaan. Jy sal selfs uitvind hoe en hoekom kontinente beweeg. Teen die einde van die jaar sal jy beskik oor nuwe kennis, nuwe vaardighede en ‘n splinternuwe waardering vir ons verstommende planeet.