Description
Via Afrika Dramatiese Kunste is ‘n omvattende reeks wat al die
voorgestelde inhoud vir Dramatiese Kunste dek, en toepaslike
aktiwiteite verskaf om ‘n werklike leergeleentheid te skep.
Via Afrika Dramatiese Kunste is ‘n omvattende reeks wat al die
voorgestelde inhoud vir Dramatiese Kunste dek, en toepaslike
aktiwiteite verskaf om ‘n werklike leergeleentheid te skep.
Die reeks het ‘n sterk Suid-Afrikaanse fokus, maar stel leerders ook
bloot aan ‘n wye reeks Pan-Afrika-, Westerse en Oorsterse dramavorms
wat die wêreld van Dramatiese Kunste gevorm het. Rolprente word ook,
waar toepaslik, verken.
Hierdie Onderwysersgids sal onderwysers aanmoedig en bemagtig om
betekenisvolle vordering in die verkryging van kennis en praktiese
vaardighede van Dramatiese Kunste in Grade 10 tot 12 te fasiliteer,
en om die onderrig en aanleer van die vak op innoverende en
toeganklike wyses te implementeer.
Reviews
There are no reviews yet.