Via Afrika Besigheidstudies Graad 10 Leerderboek

R244.90

  • Volkleur, A4 grootte handboek.
  • Pragtige illustrasies en keurige uitleg.
  • Spesifiek geskryf om aan al die vereistes van die nasionale Kurrikulum- en Assesseringbeleidsverklaring (KABV) te voldoen.
  • Sleutelterme word in rooi gedruk as dit vir die eerste keer verskyn. ‘n Lys van hierdie terme word ook in rooi aan die begin van elke  eenheid of hoofstuk gelys.
  • Nuwe woorde is in blou en word in die kantlyn verduidelik.
  • Aktiwiteite help leerders om te verstaan wat hulle geleer het.
  • ‘n Opsomming aan die einde van elke onderwerp help leerders studeer.
  • Die Formele Assesseringstaak (FAT) blokkie bevat take wat leerders voorberei vir dié wat in die klas voltooi moet word.
  • Vrae aan die einde van elke onderwerp help leerders met hersiening.
  • ‘n Voorbeeld van ‘n eksamenvraestel aan die einde van die boek sal leerders ook help oefen en leer oor alles wat hulle nodig het om te weet.
View Cart
ISBN: 9781415419328
Categories: , ,

Description

Welkom by Graad 10 Besigheidstudies. Tesame met baie opwindende dinge vanjaar, sal jy kyk na entrepreneurskap, bestuur en leierskap, beleggings, en sakesektore. Langs die pad sal jy jou kreatiewe denke en probleemoplossingsvaardighede ontwikkel. Jy sal oefen om met ander saam te werk om doelwitte te bereik, en uitvind wat dit verg om suksesvol te wees in veranderende sake-omgewings. Wat jou droom ook al mag wees, hierdie vak kan jou help om dit te bewaarheid.