Via Afrika Afrikaans Huistaal Graad 3 Leerderboek

R114.90

Die Leerderboek bevat die volledige inhoud wat jou leerders moet bemeester. Dit is in toeganklike taal geskryf wat dit vir leerders maklik maak om te bestudeer. Die opwindende ontwerp en uitleg sal hulle weetlus aanwakker en jou onderrigtaak veraangenaam.

View Cart
ISBN: 9781415426593
Categories: , , ,

Description

Wil jy graag nuwe woorde in jou Huistaal leer? Wil jy graag nuwe vriende maak en jou idees en stories met hulle deel? Hierdie boek sal jou met al hierdie dinge en nog meer help. Soos wat jy oefen en leer, sal jy al jou vaardighede sien verbeter, van lees en skryf tot praat en luister. Maak gereed vir ’n heerlike en opwindende jaar!