Via Afrika Afrikaans Huistaal Graad 2 Leerderboek

R111.90

Die Leerderboek bevat die volledige inhoud wat jou leerders moet bemeester. Dit is in toeganklike taal geskryf wat dit vir leerders maklik maak om te bestudeer. Die opwindende ontwerp en uitleg sal hulle weetlus aanwakker en jou onderrigtaak veraangenaam.

View Cart
ISBN: 9781415426562
Categories: , , ,

Description

Hierdie boek is vol opwindende oefeninge wat jou sal help om jou Huistaalvaardighede te verbeter. Jy sal oefen om in die klas te praat, te skryf en te luister. Jy sal dit ook geniet om self stories te lees. Welkom by die wonderwêreld van taal!