Via Afrika Afrikaans Huistaal Graad 1 Leerderboek

R97.90

Die Leerderboek bevat die volledige inhoud wat jou leerders moet bemeester. Dit is in toeganklike taal geskryf wat dit vir leerders maklik maak om te bestudeer. Die opwindende ontwerp en uitleg sal hulle weetlus aanwakker en jou onderrigtaak veraangenaam.

View Cart
ISBN: 9781415426531
Categories: , , ,

Description

Wil jy graag leer hoe om jou Huistaal op nuwe maniere te gebruik? Sal jy daarvan hou om nuwe woorde te leer? Jy sal dit geniet om te leer hoe om beter te praat, te luister, te lees en te skryf. Maak hierdie boek oop en doen dit alles!