Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 6 Leerderboek

R149.90

Volkleur, A4 grootte handboek.
Pragtige illustrasies en keurige uitleg.
Spesifiek geskryf om aan al die vereistes van die nasionale Kurrikulum- en Assesseringbeleidsverklaring (KABV) te voldoen.
Sleutelterme word in rooi gedruk as dit vir die eerste keer verskyn. ‘n Lys van hierdie terme word ook in rooi aan die begin van elke eenheid of hoofstuk gelys.
Nuwe woorde is in blou en word in die kantlyn verduidelik.
Aktiwiteite help leerders om te verstaan wat hulle geleer het.
‘n Opsomming aan die einde van elke onderwerp help leerders studeer.
Die Formele Assesseringstaak (FAT) blokkie bevat take wat leerders voorberei vir dié wat in die klas voltooi moet word.
Vrae aan die einde van elke onderwerp help leerders met hersiening.
‘n Voorbeeld van ‘n eksamenvraestel aan die einde van die boek sal leerders ook help oefen en leer oor alles wat hulle nodig het om te weet.

View Cart
ISBN: 9781415424933
Categories: , , ,

Description

Wil jy graag meer geleenthede vir jouself skep? Wil jy graag beter punte vir jou ander vakke op skool hê? Wil jy graag nuwe vriende maak en verskillende mense ontmoet? Hierdie boek sal jou help om dit alles te doen, en nog baie meer. Jy sal al die opwindende leeraktiwiteite wat jy benodig om jou lees-, skryf-, praat- en luistervaardighede te verbeter, in hierdie boek kry. Wees ontvanklik en ontdek die vryheid van uitdrukking.