Goue Reeks Vlak 7: Die nuwe huis

R96.90

Die Goue Reeks word aanbeveel vir aanvullende leesonderrig gedurende die Grondslag-fase (met die gevorderde boeke vir die Intermediêre-fase). Dit kan ook gebruik word vir remediërende leesonderrig vir enige geskikte ouderdomsgroep.

View Cart

Description

Die tweede uitgawe van Goue Reeks sluit die volgende komponente in:

Vlak Een
Boek Een: Boet en Saartjie
Werkboek Een A
Werkboek Een B
Aanvullende Boek: Dwergie

Vlak Twee
Boek Twee: Ons Speel Lekker Saam
Werkboek Twee
Aanvullende Boek: Hanswors

Vlak Drie
Boek Drie: Die Sewe Maats
Aanvullende Boek: Die Rooi Bal
Aanvullende Boek: Geel Trein en Blou Trein

Vlak Vier
Boek Vier: ’n Dag op Skool
Werkboek Vier
Aanvullende Boek: Pottie Potlood
Aanvullende Boek: Hannie Haar

Vlak Vyf
Boek Vyf: Seestories
Aanvullende Boek: Vader Son
Aanvullende Boek: Vissie– Duikboot
Aanvullende Boek: Jannie huil
Werkboek Vyf

Vlak Ses
Boek Ses: Plaasstories
Werkboek Ses
Aanvullende Boek: Die Hen en die Jakkals– Die Grondboontjie
Aanvullende Boek: Die Stout Lam
Aanvullende Boek: Eendjie Eend

Vlak Sewe
Boek Sewe: Die Nuwe Huis
Werkboek Sewe
Aanvullende Boek: Die Verjaarsdagpresent
Aanvullende Boek: Die Tweede Venster
Aanvullende Boek: Sannie die Sandkorrel

Vlak Agt
Boek Agt: Wildtuin en Ander Stories
Werkboek Agt
Aanvullende Boek: Toe Oom Langnek Siek Was
Aanvullende Boek: Gelukkig Giel
Aanvullende Boek: Manie Maan