e-Boek (e-PDF): Via Afrika Wiskundige Geletterdheid Graad 12 Leerderboek

R88.63

Tydens hierdie finale, opwindende jaar in Wiskundige Geletterdheid, sal jy verby die grense van jou bestaande kennis gaan, en dit wat jy reeds weet in onbekende kontekste toepas. Dit sal vir jou moontlik wees om ‘n klomp nuwe situasies te ontleed, vergelyk en tot jou eie gevolgtrekking te kom. Jy sal jou kennis omtrent grafieke uitbrei. Jy sal veelvoudige-stap berekeninge doen. Jy sal insig bekom omtrent die wêreld van finansies wanneer jy van salarisstrokies, IRP5 en bruto inkomste leer. Hierdie is net ‘n klompie van die nuttige leerareas wat gedek sal word. Jy sal ook tyd spandeer aan die hersiening van vorige werk vir jou eksamen, aangesien hierdie boek al die oefeninge bevat wat jy nodig het om jou beste te lewer. Welkom by hierdie jaar van ontdekking, van nuwe vaardighede en kennis, en om van die bekende na die onbekende te gaan – van skool na die wêreld daarbuite.

Buy product

ISBN: 9781485400585
Categories: , ,

Description

Hierdie is ‘n digitale weergawe van die boek, vir gebruik op tablette. Kliek hier vir meer inligting oor ons verskeie eboeke.