e-Boek (e-PDF): Via Afrika Wiskunde Graad 9 Leerderboek

R65.30

Welkom by Graad 9 Wiskunde. Jy sal leer hoe wiskunde in baie algemene situasies gebruik word, byvoorbeeld met huurooreenkomste, die berekening van kommissie en wanneer jy met grafieke werk. Soos jy meer uitvind, sal jy agterkom dat die meeste wiskunde in die alledaagse lewe gebruik kan word. Daar is verskeie beroepe wat vereis dat jy kennis van wiskunde moet hê en dus is wiskunde iets wat jy altyd nodig sal kry, ongeag wat jou planne is. Dit sal jou help waar jy ook al gaan en wat jy ook al doen.

Buy product

ISBN: 9781485400707
Categories: , ,

Description

Hierdie is ‘n digitale weergawe van die boek, vir gebruik op tablette. Kliek hier vir meer inligting oor ons verskeie eboeke.