e-Boek (e-PDF): Via Afrika Wiskunde Graad 6 Leerderboek

R50.44

Wiskunde help jou om skeppend te dink, probleme op te los en verskeie belangrike dinge te verstaan oor die manier waarop die wêreld funksioneer – alles van besigheid tot daaglikse metings. Jy sal hierdie jaar selfs meer vaardighede aanleer wanneer jy hoeke verken, sirkels met passers teken, van tydsones leer en nog baie ander dinge doen. Alles wat jy doen, sal jou voorberei op sukses op skool en in jou lewe daarna.

Buy product

ISBN: 9781485400646
Categories: , ,

Description

Hierdie is ‘n digitale weergawe van die boek, vir gebruik op tablette. Kliek hier vir meer inligting oor ons verskeie eboeke.