e-Boek (e-PDF): Via Afrika Wiskunde Graad 5 Leerderboek

R50.44

Welkom by die wonder van Graad 5 Wiskunde. Hierdie boek sal jou op ’n splinternuwe avontuur deur die wêreld van getalle neem. Jy gaan nuwe vorms teken. Jy gaan pret hê met die maak van 3-D modelle en nette. Jy gaan leer hoe om tyd en temperatuur te meet. Jy gaan ook op ’n hoër vlak optel, aftrek, vermenigvuldig en deel. Jy sal aan die einde van die jaar probleme kan oplos en kan dink soos nog nooit vantevore nie!

Buy product

ISBN: 9781485400622
Categories: , ,

Description

Hierdie is ‘n digitale weergawe van die boek, vir gebruik op tablette. Kliek hier vir meer inligting oor ons verskeie eboeke.