e-Boek (e-PDF): Via Afrika Toerisme Graad 10 Leerderboek

R72.30

Ons as Suid-Afrikaners is bevoorreg om in so ‘n mooi land te woon. Suid-Afrika loop oor van verstommende besienswaardighede en ons florerende toerismebedryf is belangrik vir ons ekonomie. Vanjaar sal jy interessante fasette van hierdie bedryf ondersoek, soos vorms van vervoer, akkommodasie, erfenisgebiede en ander interessanthede wat toeriste aantrek, die redes waarom mense reis en die sterk rol van buitelandse geldeenhede. Jy sal kyk na die sosiale en omgewingsimpak wat toerisme op Suid-Afrika het en jy sal jou land beter as ooit tevore leer ken. Maak gereed vir ‘n avontuur.

Buy product

ISBN: 9781485400400
Categories: , ,

Description

Hierdie is ‘n digitale weergawe van die boek, vir gebruik op tablette. Kliek hier vir meer inligting oor ons verskeie eboeke.