e-Boek (e-PDF): Via Afrika Tegnologie Graad 8 Leerderboek

R58.97

As jy oor ’n brug loop, wonder jy ooit hoe dit gebou is? Het jy al ooit gewonder hoe ons elektrisiteit van die wind kry? Sou jy graag wou weet hoe sekere materiale herwin word? Hierdie boek ontdek dit alles, tesame met baie ander vorme van tegnologie wat ons vandag gebruik. Dit gaan natuurlik nie net oor die inwin van kennis nie, maar ook oor die toepassing daarvan in die werklike lewe. Soos jy gaan sien, is daar byna geen perk aan dít wat ons met tegnologie kan doen nie. Jy kan dalk selfs ’n idee uitvind wat die wêreld sal verander. Dit begin alles hier.

Buy product

ISBN: 9781485400363
Categories: , ,

Description

Hierdie is ‘n digitale weergawe van die boek, vir gebruik op tablette. Kliek hier vir meer inligting oor ons verskeie eboeke.